Nasionale eenheidsregering

'n Nasionale eenheidsregering, regering van nasionale eenheid (RNE) is 'n breë koalisieregering wat bestaan uit alle partye (of alle groot partye) in die wetgewer, gewoonlik gevorm tydens 'n tyd van oorlog of ander nasionale noodtoestand. ’n Eenheidsregering volgens die beginsels van konsensus-demokrasie het nie opposisie nie, of opposisiepartye is baie klein en dus weglaatbaar.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne